book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Toeka se dae: Die Vinger van God, 33 jaar gelede

akkreditasie

Die storie loop dat Herero’s uit Namibië se sentrale weivelde met hulle vetgevoerde vee in die droër suide aangekom het waar Namas gewoon het.

Die Herero’s het met hulle rykdom gespog en die Namas gespot: “Kyk wat het júlle – net klippe!”

Die Nama het toegegee: Ja, die Herero se beeste was in ’n uitstekende kondisie en as ’n nasie was hulle met voorspoed geseën.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan