book-icon Uitgawe April/Mei 2021
Deel

Toer virtueel deur SA

akkreditasie
Drie Rondawels, Mpumalanga
Drie Rondawels, Mpumalanga

Suid-Afrika Toerisme het saam met Google Arts & Culture ’n aanlyn-uitstalling genaamd South Africa: An Explorer’s Paradise geskep wat ons land se natuurskoon in ’n reeks virtuele toere, video’s, fotoverhale en geskrewe stories tentoonstel.

Daar is afdelings oor ons natuurgeskiedenis, die ryk kulturele erfenis en die wildlewe en van Suid-Afrika se staproetes, reservate, kuns en straattonele, terwyl allerlei bakens en ander plekke van belang soos die Wieg van die Mensdom, Robbeneiland en Hole in the Wall “besoek” kan word.

Dit is ’n multimedia-skouspel soos min en sal jou hart weer warm laat klop vir ons mooi land.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan