book-icon Uitgawe April 2020
Deel

Venus, my suster, ek groet jou!

akkreditasie
STELLARIUM.ORG
STELLARIUM.ORG

Ek verwys hier na Venus wat aan die begin van April ’n paar dae lank deur die Sewe Susters (in Engels Pleiades) beweeg.

Die hoogtepunt is op 3 April (sien grafika hieronder). Venus, tans die aandster in die weste, gaan maar sukkel om te probeer wegkruip tussen die veel dowwer Sewe Susters.

Dié verskynsel is opvallend; en daar is baie legendes rondom Venus en die Sewe Susters, veral in die Afrika-kulture.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan