book-icon Uitgawe Julie 2019
Deel

Vir die voëls: En daai KVV is ’n...

akkreditasie
Stierlingsanger
Stierlingsanger

Verlede maand het ons gesels oor hoe frustrerend dit is om hierdie effekleurige geveerdes van mekaar te onderskei. Waar begin ’n mens met meer as 200 spesies klein vaal voëltjies? (Dis waarvoor KVV staan, as jy dalk nog gewonder het.) Ons het melding gemaak van ’n uitkenningsformule, maar ek moet bieg: Dit was net sodat jy dié maand se uitgawe sou koop.

Daar is ongelukkig nie ’n formule om KVV’s uit te ken nie, maar hier’s ’n paar truuks wat jy kan inspan.

Voëlkyk is véél meer as om die geveerde vriend wat jy in die veld gewaar te pas by die illustrasie in jou voëlboek. Trouens, die twee belangrikste kriteria wat jou speurtog aansienlik gaan vergemaklik, het niks te make met hoe die voël lyk nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan