Vervaardigers soos Hyundai, Mercedes-Benz en Suzuki se verkoopsyfers het betreklik bestendig gebly, maar
Honda is hard getref, met slegs 267 voertuie wat verkoop is teenoor Maart 2019 se 1 150.
Dit was ook die swakste maand vir Volkswagen sedert Desember 2017, met verkope van slegs 2 775. Die verkoopsyfers vir April is kort voor druktyd bekend gestel en die prentjie sou na verwagting veel erger lyk as in Maart.