Deel

Vroue breek Negepieke-rekord

akkreditasie
Die Drakensberg
Die Drakensberg

Die idee is om tot by die hoogste punt in elk van Suid-Afrika se nege provinsies te klim. Die stophorlosie begin aan die voet van die eerste spits en stop wanneer die toppunt van die laaste berg bereik word.

Die twee vroue se slagspreuk was “jy moet die moed hê om te begin en die krag hê om klaar te maak”.

Dis met dié gees dat hulle volgende jaar kragte gaan saamsnoer met die bergklimmers Lisa Gering en Deshun Deysel in ’n poging om die eerste vrouespan uit Afrika te word wat Berg Everest uitklim. Hulle wil graag jong vroue inspireer om die berge in hulle eie lewe te oorkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan