book-icon Uitgawe Augustus 2018
Deel

Wat’s nuut op die reisfront?

akkreditasie
JAC KRITZINGER
JAC KRITZINGER

Sentkannetjies, spinnekopblomme, kelkiewyne, tjienkerientjees, ridderspore, rooikatsterte... Dis blommetyd, en dié mooi blomname is amper genoeg rede om in jou kar te klim en in Augustus en September koers te kies na een van ons blomstreke!

Ná ’n paar droë jare is daar goeie nuus: Van die Namakwa- nasionale park in die noorde, verby Vanrhynsdorp en Clanwilliam tot by Darling in die suide is die plaaslike mense optimisties dat vanjaar ’n goeie blommejaar gaan wees.

“Dis seker die eerste keer in vier of vyf jaar wat ons sulke goeie reën kry,” sê Rika Potgieter, voorsitter van die Clanwilliam-toerismekantoor. “Ons is baie dankbaar en verwag ’n goeie blommejaar.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan