book-icon Uitgawe Junie 2018
Deel

Weg Ry & Sleep: Junie-lesersbriewe

akkreditasie

Ek verwys na die skokbreker-artikel in die Februarie 2018-uitgawe van Weg Ry & Sleep. Hier is nog raad wat ek self al langer as 40 jaar toepas.

As jy vermoed jou voertuig se skokbrekers is gedaan, sit ’n seil of mat in jou kar en ry sowat 20 km grondpad.

Trek af waar dit veilig is, verkieslik op ’n gelyk stukkie aarde. Sit nou die seiltjie of mat onder die voertuig, digby die skokbrekers, en kruip effens onder die kar in. Voel aan die onderste deel van die skokbreker of dit warm of koud is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan