Deel

WEN een van twee Timberland-horlosies ter waarde van R2 450 elk!

akkreditasie
Wen 'n Timberland-horlosie
Wen 'n Timberland-horlosie
Geborg: Vadersdag is verby, maar jy kan vir Pa enige tyd bederf! Hoe klink dit ’n nuwe spoghorlosie vir jou of jou pa?

Skryf in vir Weg se nuusbrief, en staan die kans om een van dié twee spoggerige Timberland Jenness-horlosies te wen, ter waarde R2 450 elk. 

Vul maklik jou besonderhede in op die vorm hier onder om vir ons nuusbrief in te skryf, en staan ’n kans om te wen.

Jy sal elke week lekker leesstories, resepte en inligting oor die nuutste Weg-aanbiedinge in jou inboks ontvang. Jy kan enige tyd uitteken as jy nie meer die nuusbriewe wil hê nie.

Ontvang jy reeds ons nuusbrief?

Moenie bekommerd wees nie – jy kan steeds inskryf vir die kompetisie. Jy gaan nie twéé weeklikse nuusbriewe kry nie, die stelsel sal jou naam as 'n duplikaat herken.

SKRYF HIER IN:

powered by Typeform

MEER OOR DIE JENNESS-HORLOSIE

Met die Jenness-horlosie aan jou arm sal elke dag opwindend wees. Die chronograaf het heldergroen nommers wat met die horlosiegesig kontrasteer vir beter sigbaarheid. Die ontwerp van die Jenness is deur Timberland se taai herkoms geïnspireer. Dis die perfekte horlosie vir enige nuwe avontuur in enige omstandigheid.

Die Timberland-reis is ’n inspirerende verhaal van innoverende ontwerp en talentvolle mense.  Timberland streef daarna om die mees volhoubare buitelewe-handelsmerk ter wêreld te wees. Dit is ’n naam wat nie bloot ’n ‘erfenis’-handelsmerk is nie, maar ook tot ’n meer moderne en jonger mark spreek.

Timberland verwelkom ’n aktiewe leefstyl en kombineer moderne stilering met klassieke aardse kleure in ’n verskeidenheid van ontwerpe, van sportiewe tot gesofistikeerde ontwerpe. Elke styl pas by die vinnige pas van die stad sowel as die aantrekkingskrag van die buitelewe.

Timberland bied verbruikers die veelsydige styl wat hulle nodig het om die stad en die buitelewe te verken.

Nog inligting: timberlandwatches.co.za


Vir meer inligting oor die handelsmerk, kontak 011-089-6000 of gaan na timberlandwatches.co.za

Volg hulle op sosiale media by Facebook of Instagram.