Deel

Vier jou avontuurlus en WEN R10 000 met BFGoodrich!

akkreditasie
BFGoodrich
BFGoodrich
Geborg: BFGoodrich wil jou avontuurlus vier!

Vir die afgelope 150 jaar help BFGoodrich jou vakansie hou – of jy nou na die boendoes toe gaan of op 'n wildtuinvakansie – BFGoodrich verbeter voortdurend hul bande sodat jy enige terrein met vrymoedigheid kan takel. Of jy nou 'n 4x4-roete aandurf wat die hare in jou nek laat regop staan, of luilekker die agterpad see toe ry, BFGoodrich sal jou veilig daar laat aankom. 

Deel jóú avontuurlus met BFGoodrich! Wat is jou gunsteling-4x4-bestemming? Antwoord die maklike vraag, en jy het die kans om R10 000 prysgeld te wen!

Hoe?

Vul jou antwoord en kontakbesonderhede op die maklike vorm in.

Dis dit! 

powered by Typeform

Inskrywings sluit 31 Desember.

En dis nie al nie!

Wen nóg gawe pryse! BFGoodrich vier hulle 150 jaar oue erfenis deur pryse weg te gee vir kiekies of video's van jou bande, landskapfoto's of braai- en potjieresepte. Skryf hier in vir dié kompetisie. 

#WhereOnEarthAmI

#BuiltOnBFG