book-icon Uitgawe Augustus-September 2021

Wild Accessories vernuwe sy kappies

akkreditasie

Volgens die eienaar, Christiaan du Toit, is hy en sy span by die fabriek in Silverton, Pretoria, deurgaans op soek na maniere om hulle produkte te verbeter.

“Ons is nou al amper 4 jaar in die bedryf en ’n mens kan nie op jou louere rus nie. Daarom kyk ons die heeltyd hoe ons kan verbeter,” sê hy. “Ons span ook die jongste tegnologie in om seker te maak ons gee aan ons klante nie net waarde vir geld nie, maar ook gemoedsrus dat hulle nie hoef te skrik vir Afrika se grondpaaie nie. Daarom word ons kappies vir twee jaar gewaarborg.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan