Zirk Botha gesels met ons!

akkreditasie
Foto: Gonzalo Arselli
Foto: Gonzalo Arselli

Ek het een wonderlike aand beleef van totale stilte, geen wind en ’n amper-volmaan se lig. Dít was ook drie aande voor die einde van my vaart. Dit is moeilik om presies te beskryf wat ek sintuiglik dié aand ervaar het, maar dit was gewis die hoogtepunt van my vaart gewees.

Ek het twee jaar voorberei en beplan aan die vaart. In die tyd is die boot gebou, ek het opleiding ontvang en geleer hoe om ordentlik te roei. Ek moes ook besluite neem oor die roete, toerusting en die voeding wat ek sou nodig kry tydens die vaart.

Ek het geen idee gehad dat ek ’n kans staan om ‘n wêreldrekord op te stel vir die vaart nie. Ek was wel daarvan bewus dat ek die eerste persoon sou wees wat alleen die vaart tussen Kaap en Rio sou aanpak. Dit was eers ná vier weke van die vaart wat ek besef het ek kan dit in ’n rekordtyd afhandel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan