book-icon Uitgawe Oktober-November 2020

5 lekkerry-4x4-roetes

akkreditasie
5 lekkerry-4x4-roetes
5 lekkerry-4x4-roetes

Elkeen van die roetes wat ons hier noem, gaan jou vir langer as net een dag besig hou. Laai dus jou tent of haak jou boswa, en pak genoeg kos in vir ongeveer ’n week.

Let wel, ons het nie die heel uitdagendste roetes in Suid-Afrika gekies nie, hoewel elkeen wel uitdagings bied as jy kans sien om hulle te takel. Anders kan jy hulle bloot omseil. Ons noem ook vyf belangrike items wat ons jou ten sterkste aanraai om saam te neem. Mooi ry... en neem baie foto’s!

Verken die Blyderiviervallei

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan