book-icon Uitgawe Augustus 2020

Aftrekplek: Tankwa Padstal, naby Ceres

akkreditasie

Die kans dat jy die enigste reisiger gaan wees by dié afgeleë padstal langs die grondpad tussen Ceres en Calvinia is skraal.

Of dit nou wintertyd of bloedige somersdae is, staan hier altyd ’n paar motorfietse, viertrekvoertuie, gewone karre en donkiekarre geparkeer. Met die AfrikaBurn-fees in Mei staan hier ook aardige voertuie wat lyk soos iets uit Mad Max!

Hein en Susan Lange groet vriendelik wanneer jy die sementstoep betree. Hulle het die padstal in Junie 2011 oopgemaak en Hein se broer, Walter, het in Desember daai jaar die Werkswinkelkroeg langsaan oopgemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan