book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2021

Aftrekplek: The Railhouse-padstal

akkreditasie

In die 1800’s toe die spoorlyn tussen Gauteng en Durban gebou is, het heelwat van die Natalse Regeringspoorweë se personeellede in sulke huise gewoon; hulle het toegesien dat die treinspoor onderhou word. Dié huis behoort deesdae aan Joni en Wayne Warburton, en hulle het die plek mooi opgeknap.

Joni verduidelik sonder die breër familie was hier nie ’n padstal nie – die biltong, soetgoed en piekels kom immers uit die kombuise en droogkaste van broers, susters en skoonfamilie!

Die strooidakhuis skep ’n mooi prentjie teen die omliggende akkerbome. Wanneer ’n mens oor die drumpel tree, verras die moderne binnekant jou – ewe met ’n spoggerige koffiestasie!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan