book-icon Uitgawe Oktober 2019
Deel

Stap saam: Bobbejaansrivierroete, Limietberg-natuurreservaat

akkreditasie
BLOMME EN DIERE. Geniet ’n piekniek op die rotse langs die waterval. Die staproete neem jou verby kleurryke bergmagrietjies en jy kan dalk ’n Kaapse rivierpadda of twee gewaar.
BLOMME EN DIERE. Geniet ’n piekniek op die rotse langs die waterval. Die staproete neem jou verby kleurryke bergmagrietjies en jy kan dalk ’n Kaapse rivierpadda of twee gewaar.

Parkeer jou kar (aanwysings onder) en soek die Kaapse Natuurbewaring-bordjie wat na ’n hekkie beduie. ’n Tydelike plakkaat dui aan slegs permit-houers mag deurgaan, maar jy het joune reeds gekry (sien kassie). Stoot dus die hekkie oop en laat waai!

Die paadjie draai skerp na links en loop al langs ’n heining voordat dit afdaal na die Witterivier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan