book-icon Uitgawe Desember 2022-Januarie 2023
Deel

Stap saam: Staan bó Pringlebaai

akkreditasie

N á net 2 km se stap sê iemand: “Kyk, daar is die see!” Wag, hoe nou, dink ek, ons moet mos eers die see na die weste toe sien, en eers as ons heel bo-op Hangklipberg is? Maar daar lê ’n stuk blou see doer suidoos van ons...

Dié stuk see is Bettysbaai se Silversandsbaai, net om die draai van Pringlebaai. Soos ons naderhand hoër en hoër klim, begin die landskap al meer sin maak.

En ’n mens besef dat jy van dié 454 m hoë piek af véél meer as net Pringlebaai gaan sien. Ons het teen die voet van ’n heuwel suidoos van die kusdorpie begin stap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan