book-icon Uitgawe Februarie 2020
Deel

Agter die skerms: Danelle Kritzinger

akkreditasie

Swaziland, Namibië, Zimbabwe, Mosambiek, Zambië, Italië, Spanje, België, Nederland, Portugal, Frankryk, Duitsland, Hongkong, Singapoer, Thailand en Amerika. Vir nou vat Portugal die koek. Die musiek, die mense, die boekwinkels en (natuurlik) die pasteis de nata (vlatertjies) het my hart gesteel.

Ek spaar! En terwyl ek reis, probeer ek so min as moontlik op blyplek uitgee. Ek slaap meestal in backpackers – hulle bied saans gratis aktiwiteite aan wat jy nie noodwendig aanlyn sal vind nie, dinge soos staptoere deur die betrokke stad.

’n Lekker plek om te begin is Airbnb se Experiences-afdeling. Die app Culture Trip: For Curious Travelers is ook ’n wenner! 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan