book-icon Uitgawe November 2019
Deel

Boeke en Musiek: November 2019

akkreditasie

Deur Erns Grundling, Queillerie

R275 in boekwinkels

Net Erns Grundling sal op ’n Sondagaand op ’n elektroniese toilet iewers in Japan sit en hom bekommer oor ’n “Dorp van die maand”-storie vir Weg: die Port Edward-artikel wat laat is, en dan om een of ander rede (steeds op die toilet) die idee kry om die All Black-legende Dan Carter te kontak vir ’n onderhoud – én dit dan regkry voor die einde van die hoofstuk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan