book-icon Uitgawe Augustus 2019
Deel

Briewe: Augustus 2019

akkreditasie

Die S90-grondpad suid van die Balule-satellietkamp in die Krugerwildtuin wou net begin vervelig raak toe ’n jakkalsie oor die pad draf. Net toe ons stilhou, sien ons ’n beweging in ’n groot bos langs die pad – ’n hiëna, wat lyk asof hy gevreet het. Skielik kom ’n groot luiperdmannetjie oor die pad gestap. Hy loop eers ’n draai en pyl toe reguit in die bos in – die hiëna laat spaander in die ander rigting.

Die hiëna was baie kleiner as die luiperd, maar nog lank nie klaar met Ta nie. Die luiperd sleep toe ’n vlakvarkkarkas by die bos uit. En voor ek my kom kry, is die hiëna weer daar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan