book-icon Uitgawe September 2019
Deel

Die probleem met uitlaatgasse

akkreditasie

Ek het ’n klompie interessante weke agter die rug. Die geleentheid het hom voorgedoen om my Ford Ranger Wildtrak te vervang met iets waarna ek al jare lank smag – ’n Toyota Land Cruiser 76. Terwyl ek by die Toyota-handelaar in my nuwe ryding wegtrek, kry ek dadelik daardie bekende gevoel van ’n basiese enjin met ongelooflike vermoë.

Ondanks al die wonderlike veldryreise wat ek al deur die jare beleef het, voel dit nog steeds of daardie gevoel agter die stuur van my heel eerste 4x4-voertuig die beste was.

Ek mis my ou Hilux met sy vaste vooras elke dag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan