book-icon Uitgawe September 2020
Deel

Die reg om te herstel

akkreditasie
Volkswagen
Volkswagen

Hoewel die laaste klompie maande vir almal van ons ’n uitdaging was, het dit my wel die geleentheid gegee om lekker wyd te lees. Iets waarna ek meer in diepte gekyk het, was die veldtog rakende die reg om te herstel in Suid-Afrika.

Dit behels basies die reg van ’n eienaar om ’n voertuig te laat diens en herstel by ’n plek wat nie noodwendig ’n franchise van die vervaardiger is nie – sonder dat dit die voertuig se waarborg raak.

Aan die een kant is die vervaadiger, wat ’n nuwe voertuig ontwerp, ontwikkel en uiteindelik bou en dan ’n waarborg verskaf wat vir die nuwe eienaar gemoedsrus gee dat daar na hom omgesien sal word as iets met sy nuwe kopie verkeerd loop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan