book-icon Uitgawe Desember 2019
Deel

Geniet jou blaaskans

akkreditasie
Cyril, Kyle en Leon
Cyril, Kyle en Leon

Hier in die doodsnikke wonder ’n mens ook wat van al daardie planne geword het wat jy aan die begin van die jaar beraam het. Ek was slaggereed om ’n wa te haak en Botswana saam met my gesin en ’n klompie vriende te gaan verken, maar daar het dadels van gekom.

Wie weet, dalk volgende jaar.

Dit is egter nie nou die tyd om jouself te verkwalik oor alles waarby jy nié uitgekom het nie. Nee, dit is nou die tyd om hierdie klompie dae saam met jou familie en vriende deur te bring en jou batterye te herlaai vir 2020 – wat ongetwyfeld nog ’n jaar vol uitdagings gaan wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan