Richard het jare lank nagevors en geskryf aan Waterberg Echoes. Die boekhet meer as 800 bladsye en is verreweg die omvattendste boek nóg oor diegeskiedenis van dié interessante streek se mense. Hy vertel meer.
Baie mense wil weet waar is die Waterberg?