book-icon Uitgawe Januarie 2019
Deel

Posbus: Januarie 2020

akkreditasie

Ek dink baie van ons is maar traag om jou woonwa uit te pak sodat hy gediens kan word. Daarom gebruik ek etlike jare al die dienste van ’n mobiele werkswinkel – hulle kom diens my woonwa by my huis.

Ek is só streng oor dienste dat ek selfs elke vierde jaar die bande vervang, al lyk die loopvlak nog heel goed. Onlangs maak ek weer so en die werktuigkundige kom na my huis toe om my wa te diens. Dis hoog tyd, want iets klink verdag by die koppelstuk van die woonwa.

Nadat die spesifieke werktuigkundige die afspraak ’n hoeveelste keer uitstel, vervies ek my en blaai deur die September-uitgawe van Ry & Sleep. Hierin sien ek toe die advertensie van Wessel McMaster van Caravan Services & Repairs.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan