book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022
Deel

Rubriek: Hier’s ’n plan vir die 70-reeks

akkreditasie
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Die Toyota Land Cruiser 70-reeks soos ons hom ken, is geruime tyd al met ons – 37 jaar, om presies te wees.

En dis met goeie rede, want dis ’n kanniedood-werkesel van ’n veldryvoertuig wat vir niks verkeerd staan nie.

Hy is basies dog taai en vind aanklank by ’n breë spektrum klante.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan