book-icon Uitgawe Maart 2020

RUBRIEK: Wat steek in ’n naam?

akkreditasie
Skets: Fred Mouton
Skets: Fred Mouton

Vir ons voorgeslagte was naamgewing ’n gewigtige en dikwels emosionele saak. Familiename was ’n moet! As oudste dogter is my ouma na haar ma se ma genoem: Magdalena. Maar so moes ook al haar ma se susters se oudste dogters Magdalena gedoop word.

Daar was dus gou-gou ’n klomp Magdalenas, maar binne die familie was dit nie ’n probleem nie: die eerste een is Ousus genoem, die volgende Magdalena, die derde Lena, en toe Lenie.

Net toe hulle dink dis klaar, toe kom daar nog een, en sy word sommer Baby. Maar... dit was toe nié die einde nie, want daar het nóg ’n Magda én ’n Maggie (nie die Engelse Mêggie nie, maar ’n Afrikaanse Maggie) bygekom!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan