book-icon Uitgawe Augustus-September 2022
Deel

Schalk sê: O boeretroos...

akkreditasie
Foto: Mike Kenneally/Unsplash
Foto: Mike Kenneally/Unsplash

Ek is een van daardie mense wat nie koffie drink wanneer ek opstaan nie. Nee, ek staan op óm koffie te drink.

Ek is ietwat van ’n gewoontemens en het my hele oggendroetine tot die punt verfyn waar dit presies is hoe ek daarvan hou.

Ek staan elke oggend 25 minute vroeër op as wat regtig nodig is, en voor ek enigiets anders doen, stap ek knyp-knyp kombuis toe en sit eers die koffiemasjien aan voor ek badkamer toe gaan vir al die dinge wat ’n mens doen kort nadat jy opgestaan het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan