book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022
Deel

As die woestyn water kry…

akkreditasie

Dis bedompig wanneer ek by my tent inkruip op die oewer van die Oranjerivier. Dit was ’n lang dag en ek raak gou aan die slaap, maar word ’n uur of wat later wakker van ’n dreuning.

Eers is ek deurmekaar, maar dan besef ek dit is die wind wat uit die ooste aankom. Ek klim uit die tent en trap die tentpenne dieper in die grond in – ook net betyds, want oomblikke later boender ’n stormwind deur die kamp.

Kort daarna kletter vet reëndruppels teen die tent en dit lyk asof iemand aanhoudend foto’s buite my tent neem soos die weerligstrale een ná die ander flits.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan