book-icon Uitgawe Februarie 2018

Bendito Ranch: Weggesteek in die bos

akkreditasie

Ons het amper twee jaar probeer om ’n naweekstaanplek te kry by die gewilde Bendito Ranch, sowat 25 km van Mokopane af. Toe ons uiteindelik ’n plek kon bespreek, het ons sommer vir Mercia en Pieter Jacobson en hulle twee dogters ook saamgenooi.

Ons het ons Jurgens Safari Xplorer aan ons Ford Ranger 2.2-dubbelkajuitbakkie gehaak en koers gekies Limpopo toe. Ons het van Sasolburg af met die R59, N1 en die R101 gery en was omtrent 4½ uur op die pad.

Hoe sal julle Bendito Ranch beskryf?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan