book-icon Uitgawe Mei 2020
Deel

Lesers vertel: Die wildtuin waarvoor ons lief is

akkreditasie
Foto: Annemarie du Plessis
Foto: Annemarie du Plessis

ANNEMARIE VERTEL: Die wildtuin, mý wildtuin, óns wildtuin. Ek en my reisgenoot, Zani Prinsloo, noem dit sommer “Willies”. Ons woon net drie uur se ry van die Orpen-hek af, en daarom is selfs kort besoeke maklik. Soms verlang jy net te veel na die bos! Die kortste was toe ons een Sondag ná middagete besluit het om deur te ry. Ons was die volgende oggend weer uit en betyds vir werk. Ons langste besoek was drie weke.

Die wildtuin het in my hart gekruip sedert ek as vierjarige my pa se kamera “geleen” het, en al die mooi goed wou afneem wat ek uit die agterste sitplek sien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan