book-icon Uitgawe Desember 2020-Januarie 2021

5 gewilde soorte 4x4-roetes!

akkreditasie
Vlaktes
Vlaktes

Mense se smaak verskil as dit by hulle gunstelinglandskap kom. Sommige mense hou van die groen woude in die Tuinroete, terwyl ander weer rooi Kalaharisand verkies.

Ons het by ons Facebookvriende gaan luister van watter vyf soorte 4x4-roetes hulle die meeste hou.

Die wye vlaktes van die Groot-Karoo het ’n spesiale bekoring vir diegene wat daarmee grootgeword het. Ander raak neerslagtig as hulle so nietig voel in die ooptes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan