book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2021

Haak ’n Vrystaatse vis

akkreditasie

Kom vang ’n gele

As jy van Sasolburg se kant af Parys toe ry, is daar net voor Parys ’n hele paar kampplekke teen die Vaalrivier ingeryg, met die nuutste toevoeging die Udolpho-rivierplaas se woonwapark.

Nadat jy van die teerpad afgedraai het, is dit 2,9 km grondpad tot by die plaashek, en dan nog ongeveer 650 m tot by die kantoor. Die rivier is nog 500 m verder, en dis hier waar die staanplekke langs die rivier uitgelê is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan