Deel

Jou gids tot Tafelberg: Luilekker slenters

akkreditasie
Foto: Marguerite Hofmeyr
Foto: Marguerite Hofmeyr

Lees die res van ons gids tot Tafelberg hier.

Waar die bekende staproete teen Leeukop uit na links wegspring, hou jy regs – teen ’n paar trappies op – in die rigting van Vlaeberg. Die voetpad loop die eerste 800 m parallel met die teerpad tot by ’n grafkelder.

Van hier af sak die voetpad links van die grafkelder af tot by ’n T-aansluiting met ’n ander een wat van Seepunt se kant af aankom. Hou hier links, al bo die huise van die buurte Fresnaye en Bantrybaai langs. Naderhand stap jy deur ’n klossie bome – kyk op na die rotskoepels hier links van jou – dis éintlik Leeukop se mooiste kant.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan