book-icon Uitgawe Oktober 2018
Deel

Kom tot rus op die Vis

akkreditasie
 Jy moet jou trap ken op die ronde rivierklippe langs die Visriviercanyon, maar die uitsig maak die fyn trap die moeite werd.
Jy moet jou trap ken op die ronde rivierklippe langs die Visriviercanyon, maar die uitsig maak die fyn trap die moeite werd.

LAAI JOU VOLLEDIGE VISRIVIER-STAPPAKLYS HIER AF

Dit maak nie saak hoeveel keer jy al by die uitkykpunt naby Hobas in Namibië gestaan het nie: Om die Visriviercanyon so voor jou in die strak landskap te sien oopvou, oorrompel ’n mens. Dis ruwe klip sover jy kyk, die landskap wat skielik meegee, die regaf kranse wat diep kronkels vorm, die rivier ’n dun lint doer onder.

Volgens Nama-legende het ’n reuseslang dié canyon met sy laaste stuiptrekkings uitgedolwe. Dit was nadat die mense in die suide van Namibië hom doodgemaak het omdat hy onder hulle vee gemaai het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan