book-icon Uitgawe Februarie 2019

Kruip weg langs die rivier

akkreditasie

Ek het al in Julie verlede jaar plek bespreek vir my en my man, Gerrit, ons kinders, Hannah en Lukas, en ’n klompie vriende om in die laaste naweek van November by Dwarsberg se kampplek te kom uitspan.

Dis op ’n werkende vrugte-en-wynplaas en nét die plek waar ’n mens kan wegkruip saam met jou mense. En dis minder as twee uur se ry van Kaapstad af.

Jou staanplek is eintlik ’n kampterrein in die kleine met ’n private badkamer. Hier is 11 staanplekke, sommige met plek vir 20 mense, terwyl die ander ’n maksimum van 15 kampeerders kan huisves.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan