book-icon Uitgawe Junie 2020
Deel

Leser vertel: Lang vingers in die kampplek

akkreditasie
Roelof en Alta Loots en hulle vriende Estha en Derick Huysamen
Roelof en Alta Loots en hulle vriende Estha en Derick Huysamen

Ons is pensioentrekkers en bevoorreg genoeg om in die middel van die week te kan kamp wanneer dit stil en rustig is.

Ons het onlangs weer ’n draai gemaak by ’n wonderlike plaaskampplek waar ons al voorheen gekamp het. Dis veilig omdat elke staanplek ’n groot en private stuk het. Die staanplekke is ook ongeveer 400 m van mekaar af en die naaste dorp is 8 km weg.

Op die eerste dag – nadat ons opgeslaan, gestort en rustig geraak het – het ons lekker onder die koeltebome ontspan. Ons vriende Roelof en Alta Loots was saam en ons twee woonwaens kon langs mekaar op die staanplek pas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan