book-icon Uitgawe Mei 2020
Deel

’n Kavango-kuier

akkreditasie
Olifante langs die Kavangorivier
Olifante langs die Kavangorivier

Die eienaars van Shamvura Camp – sowat 110 km oos van Rundu – is oorspronklik van Suid-Afrika, maar het in 1982 na Namibië getrek. Terwyl ek met Mark gesels, boer honde rondom ons voete, lê ’n hoender eiers op ’n kas in die sitkamer, en roep ’n moeraswaterfiskaal buite. Hulle het Shamvura in 1999 geopen.

‘Ons streek, Kavango-Oos, is ’n veilige gebied wat jy enige tyd van die jaar kan besoek. Dis ideaal vir selfrytoeriste wat skares elders in Namibië wil vermy. “Shamvura Camp is bo-op ’n toegegroeide sandduin langs die rivier. Ons het dus ’n goeie uitsig oor die rivier en wanneer die Kavango se waters in die somer styg, word ons nooit afgesny deur die vloedwaters nie – dis iets waarmee van die ander lodges hier nogal sukkel.

“Die krokodil- en seekoeigetalle is goed in vergelyking met 20 jaar gelede. Toe was hier omtrent niks nie; die burgeroorlog in Angola het sy tol destyds geëis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan