book-icon Uitgawe Maart 2020
Deel

Nam in die Ooste

akkreditasie

Viëtnam was nooit ’n oop boek nie. Ek het iets van die oorlog geweet, en later jare het kommunisme gesorg dat ’n mens maar bra min te lese kry.

Eers laat in die jare tagtig het moedige toeriste die land besoek en dit was vir my moeilik om wrede oorlogsbeelde met dié mooi land te vereenselwig.

Verlede jaar het ek die kans gehad om self die land te ervaar. Hoewel die land oor die laaste 30 jaar baie uitgebrei het, is dit steeds mooi en meestal ongerep en (nog nie) ’n wilde toeristekol nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan