book-icon Uitgawe Augustus-September 2022
Deel

Reisjoernaal: Rompslomp en ’n dansende brug

akkreditasie
Die Dansende Brug naby The Hideout Lodge in Ghana.
Die Dansende Brug naby The Hideout Lodge in Ghana.

Wat ’n verligting om weer Engels te kan praat! Ek geniet selfs die geskerts met die amptenare by die grenspos tussen die Franstalige Ivoorkus en Ghana – ek kry weer die gebruiklike huweliksaanbod.

Iemand stel ’n fixer voor. Dié keer praat ek nie teë nie, want ek weet reeds om ’n tydelike invoer-permit (TIP) te bekom vir BlueBelle, my toerbus, gaan ’n uitdaging wees.

Ná ’n paar uur se onderhandelings word die TIP uitgereik. Maar eers moet ek verduidelik dat ek nie ’n onwettige immigrant is óf beplan om my bussie in Ghana te verkoop nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan