book-icon Uitgawe Junie/Julie 2021

Reisplan: Die Bosveld se bestes!

akkreditasie
’n Sebra stap onder ’n kolos van ’n hardekoolboom verby in Pafuri in die verre noorde van die Krugerwildtuin.
’n Sebra stap onder ’n kolos van ’n hardekoolboom verby in Pafuri in die verre noorde van die Krugerwildtuin.

Die Bosveld is ’n byna mitiese plek. ’n Plek van stories... van Jock se avonture en grootwildjagters se noue ontkomings. En ryk aan daardie atmosfeer wat net ’n afgesonderde, wilde plek jou kan bied.

Dis ’n plek van ontvlugting, waar jy teen sononder ’n vuurtjie aanblaas en later terugsit en kyk hoe nagapies hop deur die takke van die appelblaar bo jou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan