book-icon Uitgawe Desember 2022-Januarie 2023
Deel

Roetes wat roep: Ry drie passe en ’n poort in die Oos-Kaap

akkreditasie
Naudésnek is ’n treffende bergpas met verruklike uitsige op die Oos-Kaap.
Naudésnek is ’n treffende bergpas met verruklike uitsige op die Oos-Kaap.

Jou roete begin in die fraai Oos-Kaapse dorpie Rhodes, wat in 1894 gestig is.

Die dorp is genoem na die eertydse mynmagnaat en eerste minister Cecil John Rhodes, natuurlik in die hoop dat hy die nedersetting goedgesind sou wees en finansiële bystand lewer met die ontwikkeling daarvan.

Maar daarvan sou dadels kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan