book-icon Uitgawe Oktober-November 2021
Deel

Rubriek: Doen dit eerder self

akkreditasie

My vriend Vaatjie vertel die ander dag ’n storie wat my in verwondering laat: Hy het dit reggekry om sy woonwa se “papiere” te verloor, en toe hy die woonwa privaat wil verkoop, moet hy eers aansoek doen om ’n duplikaat daarvan te kry.

Vaatjie se eerste fout was om in ’n ry te gaan staan by ’n lisensie­kantoor om aansoek­vorms (DRC, ’n aan­soek om ’n duplikaat vir ’n voertuigregistrasiedokument, en DCT, ’n verklaring met betrekking tot verlore dokument) in die hande te kry.

Hierdie vorms moet hy invul en persoonlik saam met gewaarmerkte afskrifte van sy identiteitsdokument en bewys van verblyf by die lisensiekantoor indien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan