book-icon Uitgawe Maart 2019

Slaap langs die rivier

akkreditasie

Ons kamp gewoonlik aan die einde van die jaar vir drie of vier weke op Elandsbaai, maar dié vakansie was ’n sentimentele ervaring, want vir die eerste keer in agt jaar het twee van ons kinders nié saam gekamp nie. En asof dit nie erg genoeg was nie, het ons jongste dogter aan die einde van die vakansie in die Kaap op ’n vliegtuig geklim en Kalifornië toe gevlieg.

Nadat ons haar afgesien het, het ons besluit om nie op die N1 reguit huis toe te ry met ons 2016-model Toyota Prado en 2007 Jurgens Classique nie, maar eerder die vakansie effens te verleng deur ’n draai te maak by Die Dam, Jongensfontein, Victoriabaai en Buffelsbaai.

Watter roete het julle gery?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan