book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2021

Tevrede langs die water

akkreditasie

Ek en my vrou, Antoinette, het die afgelope Kersfees ons wa se hoekstutte by Weltevrede buite Parys uitgedraai en vir ’n klompie dae kom uitspan. Ons was seker al ’n goeie vyf keer hier en sal aanhou terugkom. Dit is ’n agtermekaar oord op die Fochvillepad en die eienaar hou streng by sy reëls en hou die plek netjies.

Die laaste 3 km of so tot by die oord is ’n goeie grondpad wat glad nie pla wanneer jy sleep nie.

Hoe lyk die kampterrein?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan