book-icon Uitgawe Junie 2018

Toeka se dae: Namibië, 1964

akkreditasie

In die somer van 1964 het ek as honneurstudent twee weke lank meer as 5 000 km deur die destydse Suidwes-Afrika gery in 'n Ford Taunus-minibus. 

Ek en drie ander voorgraadse studente van die Universiteit van Oranje-Vrystaat se departement botanie is saam met ons professor, dr. E.M. van Zinderen Bakker, op ’n navorsingsreis. Die doel was om goeie plekke te kry vir grondnavorsing, asook botaniese monsters vir die departement se herbarium.

Ons roete het van Bloemfontein af oor Prieska na die Augrabieswaterval geloop. Ek onthou die intense hitte en hoe die warm sand jou kaal voete byna verskroei het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan