Deel

Wat is jóú gunsteling-dorp in Suid-Afrika?

akkreditasie
Foto: Jac Kritzinger
Foto: Jac Kritzinger
Ons skryf elke maand in die tydskrif oor daardie spesifieke iéts wat ’n dorp in Suid-Afrika so spesiaal maak.

Van Mbombela tot Mosselbaai, elke dorp het sy storie: ’n Ryk geskiedenis, ’n paar staaltjies, en natuurlik die mense wat jou kan vertel hoekom hulle juis dáár wil bly.

Vertel ons bietjie – wat is jou gunsteling-dorpie in Suid-Afrika? En hoekom? Vul dié vorm in en deel jou mening. 

powered by Typeform