book-icon Uitgawe September 2019
Deel

Watervalle, woude en wyn

akkreditasie
Wees op die uitkyk vir ontwykende voëlspesies soos die skaars woudpapegaai, bruinwipstert en die bloukuif-vlieëvanger. Met ’n bietjie geluk kan mens ook ’n paar skaars samango-ape gewaar.
Wees op die uitkyk vir ontwykende voëlspesies soos die skaars woudpapegaai, bruinwipstert en die bloukuif-vlieëvanger. Met ’n bietjie geluk kan mens ook ’n paar skaars samango-ape gewaar.

Ons verkies slenterstaproetes. Natuurlik kan ons ons eie rugsakke dra, maar die gedagte om ná ’n lang dag se stap by die hut aan te kom en tevrede te wees met ’n sakkie tuna, ’n pakkie Smash en twee slukkies Old Brown Sherry is net te veel gevra. Dít terwyl jy op ’n slenterstap kan aansit vir lamsboud, vars slaai en malvapoeding met ’n glas syrah!

Die Magoebaskloofroete in die Limpopo-provinsie is buigsaam – jy kan kies om van twee tot vyf dae te stap.

Ons het laasgenoemde gekies en uiteindelik sowat 42 km gestap. Jy kan van drie punte af begin: die Woodbush-, De Hoek- of Broederstroom-hut.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan