book-icon Uitgawe Januarie 2019
Deel

Wys jou staal in die Hoëveld

akkreditasie

Die Spookspruit-4x4-roete lê tussen Heidelberg in Gauteng en Balfour in Mpumalanga en is ’n plek waar jy jou vernuf én jou ryding se veldryvermoë tot die uiterste kan toets.

Johan en Elsie Havenga, wat aan die stuur van sake staan by Spookspruit-4x4, het hulle sewe jaar lank geslyp as baanbeamptes by die gewilde Bridgestone Challenge-byeenkomste. Dit is dus g’n verrassing nie dat hulle 4x4-speelplek in die Hoëveld ’n hoogs tegniese roete is. Terloops, dit is presies dié lappie aarde waaroor Toon van den Heever in sy bekende gedig “In die Hoëveld” liries raak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan