book-icon Uitgawe Mei 2020

6 resepte: Hallo, ou bees!

akkreditasie

Gestampte koljandersaad op die vleis en vars koljander in die olie maak dié menere dubbel so geurig.

(genoeg vir 4 as voorgereg)

1. Vryf die vleis met die asyn in, doop dit in die worcestersous en sprinkel dan die biltongspeserye en rissievlokkies oor. Sit die vleis vir ’n uur of wat in die yskas terwyl jy die kole regkry. Onthou om dit weer tot kamertemperatuur te bring voor jy braai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan